Oor Ons

Y-Not Drama is sedert 1997 een van die top ateljees in Pretoria.

Riana Müller het met n droom n ateljee gestig om haar passie vir drama  uit te leef. Vir leerders van 4 jaar tot 18 jaar word daar kreatiewe opbouende klasse aangebied.

By Y-Not Drama glo ons dat elke leerling verskillend is en teen hul eie tempo groei. Leerlinge word aangemoedig om hul kreatiwiteit uit te leef.  Vertolkings drama help kinders om hul konsentrasie te verbeter asook hul selfdissipline.

Dis vir ons 'n voorreg om te sien hoe kinders se leierskapvermoë ontwikkel, sodat hul as volwassenes vol selfvertoue die lewe kan aanpak.

Kontak Ons

Riana Muller
Tel: 082 821 5066
info@ynotdrama.co.za
Pieringstraat 516, Elarduspark